Soms-Tuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Brendon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Propvol genot. Verblyf was baie netjies en dit het ons geheel en al gepas as familie waarvan ons net volwassenes was. Lekker na aan die see, loopafstand. Eienaar baie vriendelik. Sal definitief weer van somtuis gebruik maak en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ons het lekker ontspan met die rustigheid om ons. Dit was presies wat ons nodig gehad het. Die plek was goed gekit met alles wat ons benodig het. Sal definitief weer die plek bespreek. Fantasies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chaline F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

It was perfect. I had a great time with my friends. I loved how clean the place was. I would definitely recommend this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie gerieflik geleë, loopafstand van kafee en restaurant. Baie lekker gebly, beslis waarde vir geld. Huis is baie gerieflik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Skitterend! Heerlike netjiese huis met alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Wonderful. It was nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lumari B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2025

Lekker, gerieflik. Ons het baie lekker gekuier. Die plekkie het alles wat 'n mens nodig het. Ek sal wel voorstel om waaiers te kry vir die warmer dae en muskiete.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Geen probleme. Ons kuier was aangenaam, alhoewel die beddegoed nie skoon was nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Olivia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Lovely house close to the beach. A spacious home very close to the beach. The grass was long though, and there were a few dodgy items in the grass, so our furkid could not enjoy the full benefit of an open yard, which was disappointing as we booked it specifically for him. Perhaps the cleaning staff could have done a bit better in the kitchen as certain items did not seem 100% clean. A bit of a far drive into Gansbaai every time you need something from a shop, but there is a minimart close by with most essentials. But overall, lovely accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Richard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Behalwe vir die ontbreking van 'n basiese toestel soos 'n strykyster, was die kuier. Oor die algemeen was dit lekker.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 108 Schneider Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd638c71bbb6e69fac1f3b8ac2643dd40c89d58c7da08bec83ff381b7638ec46e673472c857ea980efd0820d4e6d27afb401f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 108 Schneider Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6058355 19.3981202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang