+136

Sonhos Dreams

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Haldon Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sonhos Dreams bied gerieflike selfsorgverblyf in Universitas, Bloemfontein. Daar is 6 eenhede om van te kies met verskillende uitlegte met kapasiteit vir 26 persone vir verblyf.

Elke eenheid het sy eie ingang, skuifdeur, lugversorging, badkamer en kombuisie.
Die kombuisies het elkeen 'n mikrogolfoond, stoofplaat met 2 plate, yskas, ketel, potte, 'n pan, eetgerei ens. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale, Netflix, stroomdienste en gratis WiFi in elke eenheid.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad. Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining.

Bloemfontein bied aktiwiteite soos wandelroetes, vryval en sterrekyk by die Boyden-sterrewag. Daar is ook verskeie museums, winkels en restaurante om te besoek. Gaste kan die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat en die Hamilton Park besoek. Die verblyf bied maklike toegang tot die N1 en die N8. Sonhos is naby die UOVS-hospitale en skole soos Grey College, Eunice, Universitas Primêre Skool en Primêre Skool Jim Fouché.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Hannelie G
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike nessie weg van jou huis. Ek bly ongelooflik lekker hier, dit was my 2de keer en ek sal weer daar bly. Dis skoon, gerieflik, die bed slaap h...
Sien meer
Nov 2025
Elmarie H
5.0
Highly recommend, very clean, modern and most friendly personnel. Highly recommend, very clean, modern, and most friendly personnel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Zininzi Y
5.0
National Youth Conference. The best service! Even the housekeeper, may the good Lord protect you guys.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Elzahn K
Gesin met klein kinders
5.0
Modern en kindervriendelik. Ons het heerlik by Sonhos Dreams geslaap. Al het ons laataand eers ingecheck, was die gasvrou baie vriendelik en behulpsaa...
Sien meer
Apr 2025
Mariette V
Gesin met tieners
5.0
Welcoming huisie, na 'n lang dag oppie pad. Gerieflik, netjies en vriendelik!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 87 Haldon Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Sonhos Dreams het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Haldon Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2456fd66ce2e5eb29bb31ad96b8c3162a57e28edd5449c39e445d404fbd8ea7b23e1f8ef3ba460ffac8f810176e10e10571?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 87 Haldon Road Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.125913096274 26.18273445265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang