+21
Selfsorg in Paarl

Sonvanger 2

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23 Retief Street, Northern Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sonvanger 2 is in 'n stil woonbuurt in die Paarl geleë en bied in 2 selfsorgeenhede. Dit is ideaal vir ouers wat hulle kinders besoek, sakereisigers en vakansiegangers.

Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasplaat, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan in die sitarea voor die TV met DStv ontspan. WiFi is ook beskikbaar.

Paarl bied 'n rits restaurante, wynlandgoedere en plase, en verskeie aktiwiteite, soos voetslaan en warmlugballonvlugte. Gaste kan ook polo by Val de Vie speel of kyk, of die gewilde Taalmonument besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ray K
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home. Veilige plekkie met alles en nog meer.
Jun 2026
Ansja W
5.0
Netjies, perfek, veilig als wat jy nodig het. Dit is stil. Ons was 'n gesin van 3 wat ons verblyf baie geniet het - sal vir seker weer daar gaan bly.
Mei 2026
Roleen O
Gesin met klein kinders
5.0
The best! Die beste plekkie om in te bly. Ons is met ope vriendelike arms ontvang. Sandra is baie behulpsaam. Sy het ons baie tuis laat voel. Ek sal e...
Sien meer
Des 2025
Frederick B
Gesin met tieners
5.0
Verblyf was fantasties. Die verblyf was fantasties. Dit is ruim, skoon, netjies en veilig. Toegerus met alles wat nodig is. Baie goeie kommunikasie en...
Sien meer
Jan 2025
Sharon N
Gesin met tieners
5.0
Sonvanger 3 - Cloud 9 little nest. Sonvanger 3. What a wonderful home away from home little nest. My teenage son walked in, looked arou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 23 Retief Street, Northern Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sonvanger 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

23 Retief Street, Northern Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ce37e092974a63c878df843019adfb9b033b6b72074dedaa9b87186255912b3248101bac3600b850050176a87864633b025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 23 Retief Street Northern Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.701126164776 18.963602356484
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang