+19
Kampeer/karavaan in Sesriem

Sossus Oasis Campsite

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Dewald J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

'n Oase inderdaad. Wat 'n verrassing om na 'n lang en tawe dag se grondpad ry vanaf Walvisbaai, via Solitaire, by Sossus Oasis Campsite aan te kom. Vriendelike personeel. Jy meld by die vulstasie aan vir jou verblyf. Hulle verwys jou na jou staanplek toe. Ons was baie bevoorreg om by die nuwe kamp, staanplek te kon kry. Ons was verby verbaas oor die luuksheid wat die nuwe staanplek ons gebied het. Ultra moderne kombuis, badkamer en 'n ruim stoep vir kuier. Met 'n bonus dakstoep om die mooiste Namibië sonsondergange te kan besigtig. Uit en uit die moeite werd. Die sonsopkoms was net so asemrowend. Die saligheid wat jy daar ervaar in die woestynlandskap is net ongelooflik goed vir die siel. En die swembad! Ons kon net nie genoeg kry van die koel water en die uitsig oor die landskap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Dewald, Baie dankie vir die uitstekende terugvoer! So bly ons kon julle verras met die nuwe kampeerplekke en dat julle al die moderne toevoegings en die saligheid geniet het! Sien baie uit na julle volgende besoek! Beste wense, Die Sossus Oasis span

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker! Sal dit beslis aanbeveel! Baie impressed met die nuwe plekkies. Lekker skoon en ons het die swembad in die woestyn baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Susan, Baie dankie vir die aanbeveling en 5/5 punte! Ons is baie bly julle het die nuwe skoon kampeerplekke geniet en ook die verfrissende swembad! Sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Sossus Oasis span

Marie S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Wonderlik kamp lewe. Baie lekker gekamp. Omtrent die naglewe geniet met die jakkalse getjank. Te kostelik nadat hulle ons vullisdrom in die nag omgespring het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Marie, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Bly julle het lekker gekamp by ons en die naglewe geniet! Sien uit om julle weer te sien! Beste wense, Die Sossus Oasis span

Lucia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Memorable! The pool is an oasis in the middle of the desert! The staff are extremely helpful and friendly. Our friends battled to get their tent pegs secured in the ground.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Dear Lucia, Thank you for the 5/5 ratings! Delighted that you enjoyed the pool and the helpful service you received from our staff! We look forward to your next visit! Best wishes, The Sossus Oasis Team

Stephen W
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Netjiese en veilige kampplek. Badkamertariewe en watertoevoer is goed. Die verhewe plaveisel was 'n wenner, het die werksplek en eetplek netjies gehou. Met een tent sal dit heerlik wees om die tent op te slaan op die plaveisel onder die lekker afdak, maar ons was ongelukkig 2 tente en moes in die son opslaan, en dit was dus nogal warm in die tente. Grond is baie hard en ons moes sterker tentpenne kry om die tente te anker. Die swembad was 'n wenner om die hitte te trotseer. Die winkel het baie gehelp om in ons daaglikse behoeftes te voorsien. Vriendelike en behulpsame mense by die winkel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Stephen, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle die plaveisel gedeelte, badkamergeriewe asook die toegeruste winkel geniet het. Sien uit om julle weer te sien! Beste wense, Die Sossus Oasis span

Samantha L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Great. Wonderful campsite in a good location. Private ablutions were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Dear Samantha, Thank you for the wonderful overall ratings! Very pleased that you enjoyed our good location and private ablution facilities! We look forward to welcoming you back! Best wishes, The Sossus Oasis Team

Pieter V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2025

Kuier was aangenaam. Kamp is gerieflik naby Sossusvlei reservaat. Ook 'n plus om 'n winkel en petrolstasie by die hek te hê. Jakkelse is 'n groot probleem en die eienaars kan maar aandag gee daaraan. Vreet tot jou klere. Kamp en swembad is netjies. Behalwe vir jakkelse het ons lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Pieter, Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het die netjiese kampeergeriewe en swembad geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom. Beste wense, Die Sossus Oasis span

Lianda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dit was pragtig, baie warm en 'n ervaring wat ons altyd gaan onthou. Ja, die fasiliteite is geskik vir kamp, alles en meer as wat nodig is. 'n Hittegolf en sterk wind was byna ondraaglik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Linda, Baie dankie vir die wonderlike 5/5 punte ten spyte van die weer wat nie saamgespeel het nie! Bly julle het ons geriewe geniet! Daardie hittegolf was buitengewoon vir ons. Sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Sossus Oasis span

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Dear Trevor, Thank you for the excellent ratings and review! Delighted that you enjoyed our private facilities at each campsite, pool and the friendly service you received from our staff! We look forward to your next visit! Best wishes, The Sossus Oasis Team

Gert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was heerlik. Baie geniet. Goeie diens ontvang na kragprobleem. Toegangspaaie na Sesriem baie sleg. Namib Padafdeling sal moet aandag gee aan hul paaie. Mense verloor bande op groot skaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Gert, Baie dankie vir die 5-star terugvoer! Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet en dat ons vinnig kon help met die kragprobleem. Die toegangs paaie word gereeld geskraap, maar dit is nou ons besige seisoen met meer mense op die paaie wat dit vinnig laat versleg. Sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Sossus Oasis Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 138

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Sesriem Farm, Sossusvlei, Hardap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 180 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA695c9d209ebf1e34234d206b7f32bc7eb56c3f5cd719705caaf67ac8ded2d765086d34a87769d7774563527937e4592de007?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Sesriem Farm Sossusvlei Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.491051283589 15.803190192806
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang