Sossus Oasis Campsite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sossus Oasis Campsite is by Sesriem en Sossusvlei se toegangshek geleë. Dié area is bekend vir die hoë rooi sandduine van die Namibwoestyn en die merkwaardige dieptes van die Sesriem Canyon.

Dié eiendom beskik oor 12 individuele kamplekke, elk met sy eie toilet en stortgeriewe, kombuis met wasbak, braaigeriewe en kragpunte. Die Sossus Oasis Campsite het 'n swembad, 'n winkel en 'n Internetkafee. Die Sossus Oasis Service Station Shop bied peuselhappies, drankies, ys, kruideniersware, vuurmaakhout, toiletware, kurio, klere, brandstof en 'n werkswinkel vir motorbande.

Die naaste restaurant is by die Sossusvlei Lodge langsaan. Opwindende doendinge in die duine soos begeleide uitstappies na Sossusvlei, skemerkelkieritte en asemrowende vlugte oor die landskappe van die duine en die kus word aangebied. Hierdie doendinge kan by die Sossusvlei Lodge Adventure Centre bespreek word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sossus Oasis Campsite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R420 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za