4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 5 Perlemoen Road, Bayview Estate, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
SoulStay is 'n heerlike vakansiehuis in Bloubergstrand en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf en het 'n asemrowende uitsig op Tafelberg. Hierdie bekoorlike huis is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na verblyf wat naby verskeie geriewe, soos 'n tennisbaan, koffiewinkels, restaurante en opwindende buitelugaktiwiteite, is.
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en eetarea. Die kombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en lei na 'n stoep wat op Tafelberg uitkyk.
Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die eiendom is naby die strand en bied maklike toegang tot die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jade Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Perlemoen Road, Bayview Estate, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink SoulStay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Perlemoen Road, Bayview Estate, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang