+102
Selfsorg in Laingsburg

Soutbos Cottages

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Adri M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlik gerus na 'n lang pad oppad Kaap toe. Ideale stop oppad Kaap toe. Pragtige dekor, eenvoudig maar stylvol. Eenheid is goed ingerig. Let wel, geen waaiers, so in baie warm seisoen kan dit dalk 'n probleem wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Tops! Het elke oomblik geniet van die belewenis! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-henri V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Blyplek is baie netjies, skoon en goed toegerus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josef Fourie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Gerieflik. Sal aanbeveel vir 'n halfpad stop.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2026

Mooi akkommodasie. Heerlike nagrus na 'n lang reis. Baie netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Linda F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Quite and comfortable. The cottage is beautifully decorated. The only drawbacks are that the WiFi didn't connect and no TV was available. We didn't see the host, but once we called, she answered. There were no directions on the farm about what to do when you arrived there. Peacefully and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie H
1 nag Saam met vriende
3.8
Mrt 2026

Aangenaam verras en teleurgesteld. Dit terselfdertyd. Dit was aanvaarbaar. Ek het nie die konstruksiewerkersmentaliteit geniet nie. Laaste inklok is 19:00 volgens die reels. Hulle kom na agt aan met lawaai en ligte om 'n Karoo aand en braai te bederf.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerard B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2025

Beautifully designed and well equipped cottage. Beautiful and well equipped cottage in a stark landscape. A friendly man welcomed us and then a friendly dog visited.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.8
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.2
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elné Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Vischkuil-aan-de-Buffels farm, ERF 685, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3d44abe137b2f3fbd0048f99fb43d0ee7736df9342b4f5e423d12432918febcae6db54a9d9c63ef0514f5fe916376098334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 Vischkuil-aan-de-Buffels farm ERF 685 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.204414 20.849198
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang