Southern Cross Oceanview Beach House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtig, luuks, skoon, nog mooier as op foto's. As jy al ooit gedroom het om in 'n luukse lodge wat peperduur is te bly, maar dit nie kan bekostig nie, dan bespreek jy Southern Cross Oceanview Guesthouse en kry sommer nog 'n see en 'n heerlike borrelbad by. Onvergeetlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Skoon, netjiese, rustig met pragtige see uitsig. Ongelooflik lekker gebly. Pragtig, netjies, luuks en super skoon huis. Sal definitief weer daar bly. Eienaar se diens is uitstekend en 'n wonderlike mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Southern Cross Oceanview Beach House
Baie dankie! Geniet die res van julle vakansie en hoop julle kom kuier gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Taurus Road, Southern Cross, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8284d5fb088b44991419aa85078ff54a8598a6faf98677ba9856dd2d92af3c3b561588d8899a2654c7b91e87d5a8aa5f1dc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 12 Taurus Road Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0568448 22.2309484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang