6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 12:00 - 3 Sarel Cilliers Street, Napier, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Southern Cross skuil in die Overberg in Napier en is op die eienaar se perseel geleë wat ongeveer 30 minute vanaf Arniston en Struisbaai is.
Die eenheid is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 en suite-badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, elektriese braaipan, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kuierarea het gemaklike sitplek met 'n TV en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Daar is ook 'n pizza-oond.
Die eetarea lei na 'n stoep met beskutte sitplek, 'n braai-area en 'n houtheining. Verder kan gaste die swembad geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Caroline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Sarel Cilliers Street, Napier, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Southern Cross het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Sarel Cilliers Street, Napier, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang