6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Link Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Southsands 25 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dupleks in 'n kompleks aan die seekant van Freelandpark, Scottburgh. Vanaf die woonstel sal gaste die branders hoor breek en die pragtige see-uitsig geniet.
Die dupleks beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leeafrea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié twee slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea bied toegang tot 'n privaat balkon wat uitkyk op die strand. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Dié ligging bied toegang tot Scottburgh se strand, winkels, kroeë en restaurante. Southsands bied 'n rustige atmosfeer in 'n klein kompleks, pragtige see-uitsig en 'n kort afstand vanaf die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Brent Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 41
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Link Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Southsands 25 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Link Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang