Scottburgh Akkommodasie by Southsands | LekkeSlaap
+16

Southsands

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linkweg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Southsands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dupleks in 'n kompleks aan die seekant van Freeland Park, Scottburgh. Vanaf die woonstel sal gaste die branders hoor breek en die pragtige see-uitsig geniet.

Die dupleks beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leeafrea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié twee slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea bied toegang tot 'n privaat balkon wat uitkyk op die strand. Die dupleks het lugversorging en gaste het toegang tot braaigeriewe.

Dié ligging bied toegang tot Scottburgh se strand, winkels, kroeë en restaurante. Southsands bied 'n rustige atmosfeer in 'n klein kompleks, pragtige see-uitsig en 'n kort afstand vanaf die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Southsands sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Southsands
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Linkweg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linkweg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfpnomIo7YiJKUetWoOH75mj9ciyWWElxGKpZa3715pFf0ESUMK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Link Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.27301322008 30.760420188511
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za