+10
Selfsorg in Moorreesburg

Soutkloof Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Therese P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Heerlik, heerlik en weereens heerlik. Ons het nou al twee keer by Soutkloof oorgebly, en ons gaan Augustus weer daar oorbly. Dit is absoluut hemels, alles wat 'n mens benodig, super netjies en gerieflik. Ek het gevoel asof ek net tuis is. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit is oulike, netjiese gaste soos julle wat dit baie lekker maak om gasvrou te wees. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Blanche D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

One of the best farm stays I ever had. Soutkloof is a very special place. The house has character and everything you need. . Very clean, spacious and very good mattress. You have a whole farm to explore and go for walks. The host communcated well and was very friendly and helpful. I can recommend Soutkloof to anyone who is looking for a place to rest and enjoy the country living.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda E
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Skoon, netjies. Ongelooflike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Dankie, ons is bly dit was vir julle lekker hier. Ons hoop om julle weer te sien.

Helga S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Restorative and peaceful. We experienced wonderful kindness, generosity and hospitality from our hosts. The quintessential spaciousness of a wheat farm was so restorative, including a bonus welcome from farm cats, lambs and calves. The house had everything you could need, including a wood-fired outside hot tub, excellent binne-braai and 2 stoep to relax on. All doors and windows had fly screens, so flies were not a problem inside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Thank you for your kind words and feedback. It was very nice meeting the three of you. Hope we see you in the future. Thanks for the nice photos and that we could share them. Regards, Karin

Lenie D
1 nag
5.0
Feb 2026

Dit het gevoel soos 'n tuiskoms! Die huis is 'n pragtige kleinood, met 'n onbeskryflike bekoring, die gashere hartlik en warm, en die omgewing laat mens asemhaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie rustig en lekker. Dit was ons tweede keer by Soutkloof en ons geniet dit elke keer. Lieflik toegerus en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Beautiful farmhouse. Beautiful farmhouse with phenomenal views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Baie dankie. Dit was baie lekker om jou te ontmoet.

Petro H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beste huis weg van die huis af! 1 aand was hopeloos te min. Wou so graag langer bly. Ons gasvrou was so gasvry en behulpsaam met alles. Die Soutkloof huis het soos huis gevoel weg van die huis af. Uitsig was prentjiemooi, die plaas maak 'n mens se siel rustig. Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Wonderlik. Wonderlike plekkie, netjies en vriendelike gasvrou. Ek het my tyd baie geniet op die plaas, weg van die stad se gewoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franz P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Exceptional. Dit was baie aangenaam. Baie vriendelike mense en 'n baie lekker ingerigte huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Soutkloof Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzOGM5YTUxLTliZTItNDRjMS1hOTY2LWNjZTFjY2MwNGViMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 46 5 1 5 Soutkloof Farm Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.063528574132 18.764004707336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang