Souvenirs
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 24 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 64 Bird Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Souvenirs bied bekostigbare, gemaklike en veilige verblyf in Newcastle, gerieflik geleë naby die Mediclinic Privaathospitaal en die middestad.
Verblyf is beskikbaar in Standaardkamers en Uitvoerende Suites. Elke kamer en suite beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv en lugversorging. Gratis WiFi word voorsien.
Ontbyt en ander maaltye is op aanvraag teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel, en die perseel word gereeld gepatrolleer deur gewapende sekuriteitswagte en gemonitor deur CCTV-monitering. 'n Drankwinkel is ook op die perseel geleë vir gaste se gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
VICK Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 64 Bird Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
64 Bird Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 24 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang