Spacious Cozy Stay
2 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Unit 8 Risadahof Apartment, 6 Stadler Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Spacious Cozy Stay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Stellenbosch. Dit is ideaal vir 'n paartjie.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix en gratis WiFi. Daar is battery-rugsteunkrag vir die WiFi, asook herlaaibare lampe.
Daar is 'n gemeenskaplike tuin en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Unit 8 Risadahof Apartment, 6 Stadler Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Unit 8 Risadahof Apartment, 6 Stadler Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang