+31
Selfsorg in Groenpunt

Spacious Green Point Escape

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0
Helmarecia V
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jan 2026

Dit was nie heeltemal wat ons verwag het nie. Die verblyf was goed, maar daar was nie gas in die gasbottel om te braai nie. Daar was beloftes gemaak dat hulle aandag gee, maar hulle het ons nie gehelp of 'n ander alternatief gegee nie. Dit het ons hele planne omver gegooi en dit het 'n bittersmaak in die mond gelaat. Ons het volprys betaal vir 'n halwe ervaring.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 2 753
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 753
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 753
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Vesperdene Road, The Chelsea, Cape Town, 8051, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA383bfb1800c1a44eeffdc73478a3cec57670c8351ed4978f852f3c39a194699711f2ee990c77b7d40bf5eaea74e47d5e6b13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 752 per nag, vir 4 mense 1 5 1 4 1 Vesperdene Road The Chelsea 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.909788057441 18.413053120265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang