6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 De Chattillon Crescent, Onrus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Spangenberg Casa is 'n lieflike selfsorgkothuis in 'n stil area van Onrus, net buite Hermanus. Hierdie kothuis is die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek en het 'n wonderlike buitebraai-area.
Hierdie kothuis kan gemaklik 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens slegs vir kinders. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die tweede badkamer beskikbaar.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n oordekte patio met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand. Gaste het veilige parkering agter 'n geslote hek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Franza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 De Chattillon Crescent, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Spangenberg Casa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 De Chattillon Crescent, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang