Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,200.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook in die huis is verbode. Gaste kan op die oordekte patio by die braai rook. Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie. Neem asseblief die bure in ag. Geen partytjies van enige aard word toegelaat nie. Troeteldiere word slegs met vooraf reëling toegelaat, en 'n maksimum van 2 honde per bespreking.
Indien troeteldiere op die meubels lê, moet gaste hul eie komberse saambring om die meubels te beskerm. Gaste moet hul eie hout, sowel as swem- en strandhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 De Chattillon Crescent, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang