+38

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

30% AF!
Spesiale aanbod
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Apr 2026 tot 25 Jun 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 87 Beach Road, 410 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Spans of Sea is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die veilige Montrose-kompleks se vierde verdieping op Amanzimtoti se strandfront.

Spans of Sea word net deur die promenade van die blouvlagstrand geskei. Dis stapafstand vanaf Inyoni Rocks se soutwater-swembaddens, winkels, restaurante en ander vermaak, asook 70 m van die hoofswemstrand af.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 4. Die kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n dubbel-stapelbed. Die eetarea het ’n etenstafel vir 4 en ’n koffietafel met 2 stoele. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, braaipan en 'n wasmasjien.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die Montrose-kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area. Rook is verbode in die eenheid en geen hookah-pype word toegelaat nie.


Kamer-opset

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Eloise J
Gesin met tieners
5.0
Awsome son opkoms prentjie mooi. Baie vriendelike beddens, slaap soos 'n droom, perfekte uitkyk op die see met die mooiste son opkomste.
Des 2025
Lashwarita M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Skoon, netjies en naby die hoofstrand.
Sep 2025
Mpho M
5.0
Coming back again. The stay was lovely and the owner was very welcoming and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Zanele K
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. Very clean and peaceful with a sea view, I would definitely call again. Enjoyed every moment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Paula F
4.4
I have no complaints. The span of sea was perfect for what we came for. We just needed a place to sleep because during the day we were ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 81

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 87 Beach Road, 410 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Spans of Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
30 % AF
R1 250 R875
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
30 % AF
R1 250 R875
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
30 % AF
R1 250 R875
per nag (plek vir 4)
Bespreek

87 Beach Road, 410 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a89f6d1bb606a9ad26c15345d2a18721358e773bda1ef0870210c4cbcd5fb55bf9f4ecfc95cd5118242f44243cf51aa9424?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R875 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 87 Beach Road 410 Montrose 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.051550257336 30.888742949143
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang