Spekboom West Beach
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Tintagel Road, Blouberg, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Spekboom West Beach is 'n gemaklike woonstel op die eienaar se eiendom in Blouberg, stapafstand van die strand af.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n ministoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke, ideaal vir gedeelde maaltye. Gaste kan hul gunstelingprogramme op die slim-TV geniet, met toegang tot gratis WiFi.
Daarbenewens is veilige parkering dwarsdeur die verblyf beskikbaar. Vir gaste wat die omgewing wil verken, is Sunset Viewpoint stapafstand, en Bayside Mall is 2.6 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Tintagel Road, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Tintagel Road, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang