+13

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Werner V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Ons het heerlik oorgebly. Die verblyf is baie netjies met alles wat benodig is. Baie netjies en geskik vir troeteldiere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald D
1 nag
5.0
Apr 2026

Gerieflike oornagplek. Baie goeie oornagstop. Dankie dat Zoe, ons hondekind, ook kon oorbly. Kan Spider Pig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker. Die plekkie was skoon en netjies en het baie lekker geslaap. Die dame was baie gasvry, het ons gehelp om aandete te kry omdat ons al na 8 in die aand daar aangekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon en geskik vir honde en kinders. Ruim huis met baie spasie. Lekker geslaap. Rena is 'n pragtige mens en het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik! Baie oulike huis met baie spasie. Goed geleë en pragtige gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gemaklike verblyf. Oornag verblyf, dit was baie gemaklik, dubbelbed in die hoofslaapkamer, en omhein vir die honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Rustig. Baie lekker stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Presies wat ons nodig gehad het. Dit was alles wat ons nodig gehad het met 3 honde op reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons sal weer van Spider Pig gebruikmaak. Rena het ons baie welkom laat voel. Sy het tot hondekoekies vir ons skaaphond gegee. Spider Pig se erf is baie geskik vir honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lekker, netjies, gerieflik. Baie lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rena & Roxy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 7)
Bespreek

21 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4OTUyNTdlLWRhZGQtNGNhNi04OWZiLTVhMzQzOTI0YmU3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 7 mense 102 5 1 5 21 Berghaan Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.595143920491 25.490392148495
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang