Spider Pig

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Spider Pig bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Gariep Dam. Gariep Dam is tussen Johannesburg en Kaapstad, net soos jy afdraai van die N1 af, teen die Oranjerivier. Dit is 'n mekka vir watersport-entoesiaste en die ideale oornagplek vir reisigers.

Die huis bevat 3 slaapkamers, 'n stort, 'n aparte badkamer, 'n leefarea, eetarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-stort en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het plafonwaaiers, linne, handdoeke en elektriese komberse.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis is omhein en daar is 'n tuin met ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n binnehof waar jy jou troeteldiere veilig kan hou.

Verskeie doendinge kan in die omliggende area geniet word, soos bootvaarte, watersport, tjoepry, kegelbal, riviervlotvaart, perdry en damwal-toere.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spider Pig gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za