Pick your preferred language

English

Afrikaans

+13

7 gaste

3 slaapkamers

5 beds

1 badkamer

  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 21 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Spider Pig bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Gariepdam. Gariepdam is net langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad, aan die Oranjerivier, geleë en is 'n watersportparadys en 'n ideale oornagplek vir reisigers.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 'n stort, 'n aparte badkamer, 'n sitkamer en eetkamer, en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort, en die tweede en derde slaapkamers het twee enkelbeddens. Al die slaapkamers is toegerus met plafonwaaiers, linne, handdoeke en elektriese komberse.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en die sitkamer is toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale sowel as WiFi. Die huis is omhein, en daar is 'n tuin met ingeboude buitebraaigeriewe. Daar is ook 'n binnehof waar troeteldiere veilig gehou kan word. Daar is parkeerplek vir 4 voertuie.

Verskeie aktiwiteite kan in die omliggende omgewing geniet word, soos bootritte, watersport, buise ry, kegelbal, riviervlotvaart, perdry en damwal-toere.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Janet P
Saam met lewensmaat
5.0
Overnight stay with dogs. Good overnight stay with our dogs. Secure yard for medium/large dogs and a secure courtyard for small dogs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Willem S
Gesin met tieners
5.0
Very pleasant. Very pleasant stay, friendly welcome, house as advertised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Clarissa V
5.0
Vinnig, maar lekker. Ons het net gebraai en geslaap, maar alles was netjies. WiFi sou 'n lekker ekstra gewees het, maar vir die prys verwag ons dit ni...
Sien meer
Mei 2025
Nicolene B
Saam met lewensmaat
5.0
Het dit geniet daar. Sal weer daar oor bly. Was rustig en het dit geniet daar, geen mense om jou nie, net lekker gewees.
Mrt 2025
Charlene R
5.0
Fantastiese akkommodasie as jy soos ons gereis het met honde. Fantastiese plek vir reis met honde.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rena & Roxy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 21 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Spider Pig het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 7)
Bespreek

21 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4OTUyNTdlLWRhZGQtNGNhNi04OWZiLTVhMzQzOTI0YmU3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 7 mense 77 5 1 5 21 Berghaan Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.595143920491 25.490392148495
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang