Spindrift 7
5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 3 Lagoon Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Spindrift 7 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Spindrift-kompleks naby die strand en ook talle winkels en geriewe in Margate.
Die woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Albei slaapkamers het plafonwaaiers.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 mense en 'n TV teen die muur en die sitkamer het 'n plafonwaaier en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die strandmeer.
Daar is 'n toesluitmotorhuis vir 'n gewone voertuig, maar geen ekstra parkeerplek nie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 746
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 3 Lagoon Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Spindrift 7 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Lagoon Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang