+11

5 gaste

3 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 69 Dorp Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Splendour on Dorp is 'n pragtige selfsorg-eenheid op die grondvloer, perfek geleë in die hartjie van Stellenbosch, binne loopafstand van verskeie besienswaardighede en topgehalte-restaurante. Die eenheid bied slaapplek vir tot 5 gaste.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Twee van die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Veilige parkering is beskikbaar, en die eenheid spog met 'n lieflike stoep met 'n grasperk.

Gaste kan die gewoel van Stellenbosch vanaf die stoep ervaar, waar hulle kan ontspan en 'n uitsig oor Dorpstraat, omring deur die berge, kan geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 69 Dorp Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Splendour on Dorp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

69 Dorp Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaa664d85c71c588ae38936eaa0b5060e03962782c09e1f77cc2ac12845cddf86162f730fc6fd9646019b51c3478254c6dff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 69 Dorp Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9400055 18.8557454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang