Spoorsnyertjie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Louis H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Waardeer en gerieflik vir jou geld. Baie netjies en gerieflike huis. Alles wat benodig word vir kosmaak is daar. Die eienaar is baie behulpsaam en professioneel. 250 van die krokodilrivier af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Dankie Louis, julle is sulke stil rustige gaste - dankie weereens vir die stutpaal se raad. Kom kuier gerus weer. Liefdegroete

David N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

We have to go back again! A very homely house with everything that one needs - just like being at home! Interesting environment with animals frequenting us, and a beautiful bush baby, Peanuts, demanding our attention in the evening. Best stay and value for money in many years!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Thank you for the feedback, David. Guests like you who love the animals and look so well after our guesthouse are always welcome.

Alister A
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Comfortable. Relaxed, very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Dit was 'n rustige wegbreek gewees. Ons was naby die Wildtuin. In die dag het die diere wat daar is vir ons kom kuier. In die laat middag het die nagapie gekom vir sy piesang. Die meubels was van goeie kwaliteit. Die plek was ruim genoeg vir 4 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Dankie Elsa, ons is so bly julle kon bietjie rus en dat die kinders ook die diere kon beleef. Dankie vir die omgee van Peanut. Kom kuier asb. weer. Groete

Christiaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Stil rustige Bosveld kuier in Marloth Park in 'n lekker huis. Spoorsnyertjie is 'n baie netjiese selfbedienhuis met 3 slaapkamers in Marloth Park. Die huis het alle toebehore en implimente om te braai/kook of te kuier. Goeie WiFi / Solar krag rugsteun en 'n eienaar wat jou op hoogte hou van wildbesigtiging langs die Krokodilrivier wat sowat 600 meter weg is van Spoorsnyertjie, aangrensend met die Kruger Nasionale Park. Die huis het twee vuurmaakplekke en van alles genoeg. Die diere kom na die huis toe en daar is voerbakke geplaas om die diere te bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Dankie vir die terugvoer, Christiaan. Sal graag bietjie wou saamkuier volgende keer. Julle ken beslis Marloth Park baie goed. Die rivier is so 300m vêr. Liefdegroete

Rudolf V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

‘n Netjiese, skoon, gerieflike en goed geleë huis. Gasheer Thinus behulpsaam. ‘n Baie gerieflike 3-slaapkamerhuis met 'n lekker stoep en braai- en swembadarea. Die huis is baie goed toegerus en daar is ook 'n alarmstelsel vir gemoedsrus. Daar is 'n ordentlike bed en bedlinne en genoegsame gehalte ander toerusting. Baie diere het kom groet en die huis is naby aan Seekoeiweg (langs die Krokkodilrivier) waar al die aksie is om diere (en leeus) aan die oorkant dop te hou. Thinus, die gasheer, was behulpsaam en vriendelik en het ons op die hoogte gehou oor "sightings" langs die rivier. Ons sal graag weer van Spoorsnyertjie gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Dankie Rudolf, bly ons kon darem die leeus saam geniet het. Ons hou duimvas vir die regte en 'beste' tennis speler om te wen by die Franse Ope. Kom kuier gerus weer. Groete

Marinda B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Highly recommended for a relaxing getaway in nature! We had a fantastic stay in this cosy, spacious accommodation. Everything we needed was provided, including plenty of clean blankets and towels. The lovely braai area was perfect for relaxing evenings, and the variety of animals that came to be fed made the experience even more special. Nestled close to the river, the setting was peaceful, and we felt completely safe throughout our stay. A big thanks to our hosts, who checked in to ensure we were comfortable and kept us updated on wildlife sightings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Thanks Marinda, having such lovely guests that respect and love nature motivates me to keep the guest house available for others to enjoy.

Karen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het heerlik gekuier. Die baie diere wat kom kuier het, was 'n ekstra bonus! Die huis is ruim en netjies en goed toegerus. Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jh V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ruim akkommodasie, met alles wat nodig is in die kombuis. Soos altyd heerlik gebly. Baie mooi skoon akkommodasie. Hulpvaardige eienaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beste plek ooit, rustig en ontspanning. Wow! Meer as 5 sterre. Meer as wat ons verwag het. Sal definitief die naam onthou. Ek het al baie in Marlof gebly vir naweke, maar Spoorsnyertjie was en is die beste plek so ver. Baie vriendelike ontvangs gewees. Die diere wat kom kuier het, het dit net meer spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Dankie Janke, vir julle vinnige besoekie - maar julle het net kom oë wys dié keer, kom kuier gerus langer en kuier oggende langs die heining met 'n lekker ontbyt en koffie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thinus en Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3309 Eland Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlOTk4MTYyLWI3N2ItNDI1MC04OGZiLTQ2ZTYwNjcxYzFhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 4 mense 113 5 1 5 3309 Eland Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338455418217 31.8098827824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang