Spray Villa

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marco P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Alles was uitstekend. Sal almal aanraai om Spray Villa te besoek/bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietha
Spray Villa
Dankie, hoop ons sien julle gou weer.

Ina J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustig in die hot tub met 'n lekker braai en onthaal area! Ongelooflik lekker gebly, sal in die toekoms beslis weer hier bly! Fotos doen nie die huis regverdigheid nie, voertuie staan ook veilig in 'n dubbel garage!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietha
Spray Villa
Baie dankie, Ina. Julle sal altyd welkom wees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 5 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Spray Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4d39ffbe54a0d4668386f8bb14aa87405feb96906e72146c1573b78b504ca9d5e4ab8f011055e613a1605317ef0a840892f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 13 Spray Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.814793 18.476799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang