Springbok House
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Drie Kuilen Natuurreservaat, Montagu, 68758, Wes-Kaap
- Vanaf R2 650 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Springbok House bied gerieflike verblyf vir groot groepe, gesinne of vriende in Drie Kuilen Natuurreservaat in Montagu. Drie Kuilen is sentraal in die reservaat geleë en is naby 'n dam wat dit die ideale ligging vir wateraktiwiteite maak.
Hierdie huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n etenstafel geskik vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, TV en gratis WiFi.
Buite is daar 'n eet- en braai-area met 'n uitsig op die berge. Daar is 'n privaat terras met 'n houtvuurwarmbad en 'n toegeboude stoep met 'n pooltafel.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Elena Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Langs die R318, Drie Kuilen Natuurreservaat, Montagu, 68758, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Drie Kuilen Natuurreservaat, Montagu, 68758, Wes-Kaap