+38
Selfsorg in Springbok

Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Kerk Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Springbok Lodge & Restaurant is in Springbok, Namakwaland geleë. Dié instansie word deur 'n gesin bestuur en bied gehalte-verblyf vir besoekers of dié wat na Namibië reis.

Die lodge het 'n hoofgebou met ontvangs, 'n restaurant, kafee en kurio- en boekwinkel. Die verblyf is in die hartjie van Springbok en het 3 verskillende geboue wat stapafstand van die hoofgebou is.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gesinseenhede het elk 'n ekstra kamer vir kinders en die selfsorg-eenhede het goed toegeruste kombuise en braaigeriewe.

Gaste kan by die hoofgebou inklok en meer inligting oor die dorp en area kry. Die lodge bied kaarte van die omliggende area en bied inligting oor die beste blommekyk-areas en ander besienswaardighede.

Die hoofgebou het 'n unieke versameling van historiese foto's, area-kaarte, skilderye en 'n groot klipversameling met skaars half-edelgesteentes. Gaste kan ook na die kwartskristalle van Nababeep se myn en eksotiese opalgesteentes van Australië kom kyk.

Die restaurant het 'n a la carte-spyskaart en 'n dranklisensie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Francis P
Saam met vriende
5.0
Gemaklik. Heerlik gebly. Dankie.
Sep 2025
Jacques J
Saam met vriende
5.0
Sal enige tyd terugkeer. Verblyf was tops, sal enige tyd vir vriende en familie aanbeveel, restaurant was ook tops.
Aug 2025
Ricarda V
Gesin met tieners
5.0
Veilig en gesellig. Baie vriendelik met goeie diens.
Des 2024
Teresa B
Saam met vriende
4.8
Ons het lekker gebly in die huis en daar was als wat nodig was. Die verblyf was skoon en netjies. Goed ingerig vir 6 volwassenes en dankie vir die sko...
Sien meer
Aug 2025
Derrick R
4.2
Recommended. Clean, secure, comfortable bed and good value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3 Kerk Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)
Bespreek

3 Kerk Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcWSF6XmHL6vTyO9eoDMfWVX3xKlNPHTb7KhwXbJbVHoV5b8Ka2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 29 5 1 5 3 Kerk Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.666953366346 17.883999766935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang