6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Springvale, Die Eike, 11 km from Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Springvale Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n wynplaas in 'n rustige vallei 11 km van Ladismith af. Dit is 'n toevlugsoord vir natuurliefhebbers, stappers, gesinne en diegene wat net smag na 'n bietjie rus en vrede. Die omgewing is absoluut skilderagtig met Towerkop in die agtergrond.
Die kothuis bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer en woonkamer. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n waaier in die kothuis en verwarmers is beskikbaar. Die woonkamer is toegerus met 'n TV met plaaslike kanale en braaihout is beskikbaar op versoek.
Doendinge op die plaas: 3 km-staproete in die koppies, 15 km-staproete in die wildpark met 18 verskillende boksoorte, 4x4-roetes met pragtige uitsigte en voëlkyk by die dam. Wildritte is beskikbaar op versoek.
Let asb. dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 107
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Springvale, Die Eike, 11 km from Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Springvale Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Springvale, Die Eike, 11 km from Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang