Klein-Karoo Akkommodasie by Springvale Cottage | LekkeSlaap
+19

Springvale Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springvale, Die Eike, 11 km vanaf Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Springvale Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n wynplaas in 'n rustige vallei 11 km van Ladismith af. Dit is 'n toevlugsoord vir natuurliefhebbers, stappers, gesinne en diegene wat net smag na 'n bietjie rus en vrede. Die omgewing is absoluut skilderagtig met Towerkop in die agtergrond.

Die kothuis bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer en woonkamer. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en 'n stapelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n waaier in die kothuis en verwarmers is beskikbaar. Die woonkamer is toegerus met 'n TV met plaaslike kanale en braaihout is beskikbaar op versoek.

Doendinge op die plaas: 3 km-staproete in die koppies, 15 km-staproete in die wildpark met 18 verskillende boksoorte, 4x4-roetes met pragtige uitsigte en voëlkyk by die dam. Wildritte is beskikbaar op versoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Springvale Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Springvale Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Springvale, Die Eike, 11 km vanaf Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Springvale Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springvale, Die Eike, 11 km vanaf Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGVMIQM03HK0fg3T5F98OTmyU7Jc1mhe9ip3dImV9EAAkfrjpar?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Springvale Die Eike 6655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.499005321735 21.172081572105
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za