Squirrels Lodge
10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Malherbe Street, Klein Brak River, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Squirrels Lodge is 'n lieflike selfsorghuis in 'n veilige woonbuurt in Klein-Brakrivier, ideaal vir 'n gesin of vriende wat 'n vakansie langs die kus wil hê.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Twee van die badkamers het 'n stort, terwyl die oorblywende badkamer 'n bad het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n kaggel. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket.
Buite kan gaste 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai geniet. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en die verblyf is naby beide die strand en die rivier in Klein-Brakrivier. Gaste kan die natuurskoon en aktiwiteite in die area geniet, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n onvergeetlike strandvakansie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Malherbe Street, Klein Brak River, 6525, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Malherbe Street, Klein Brak River, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang