Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Little Brak

4.6 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Little Brak van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Little Brak besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Little Brak.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Little Brak akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Little Brak Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Little Brak Akkommodasie

24 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Reebok, Little Brak

Micasa Sucasa is 'n selfsorgeenheid vir 4 gaste in Reebok. Die woonstel is op in 'n rustige area op die eienaar se perseel en het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n koni...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Reebok, Little Brak

Julsies Home is in Reebok geleë en net 'n entjie se ry vanaf Mosselbaai en George Lughawe. Die huis het 'n gedeeltelike see-uitsig en is naby 'n veilige swemstrand. Julsies Home het slaapplek vir 8 gaste en beskik...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Reebok, Little Brak

At Whale-Phin Guest House is 14 km buite die dorp geleë, weg van al die gewoel en gewerskaf, in die veilige en rustige voorstad Reebok. Geniet die onverstoorde uitsig oor die Indiese Oseaan en die Fynbos-natuurrese...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Little Brak

Maison Bougies is 'n selfsorg-woonstel in Klein-Brakrivier, geleë op dieselfde perseel as die eienaar se woning. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige en gerieflike verblyf met 'n pragtige uitsig, naby ...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak

Jonkersberg Holiday House 33907 is in Fraai Uitsig tussen George en Mosselbaai op die Tuinroete in die Wes-Kaap geleë. Die huis het gedeeltelike uitsigte oor Mosselbaai en Klein-Brakriviermond. Die huis het 'n gr...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Little Brak

Golly's Blessing is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Klein-Brakrivier, net 600 m van die hoofstrand af. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer op die eerste verdie...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Little Brak

Rus n Bietjie is in Klein-Brakrivier en ideaal vir gaste wat op soek is na rustige en gerieflike verblyf. Hierdie huis bied ’n uitsig op die berge en oor die plase in die verte. Dit is ook naby verskeie besienswaa...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Reebok, Little Brak

Dassie Holiday House 35710 is 'n selfsorghuis vir 4 gaste in Klein-Brakrivier. Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die hoofslaapkamer h...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Little Brak

Breaker View 35223 bied selfsorg-akkommodasie in die klein kusorpie Klein-Brakrivier, op die Tuinroete tussen George en Mosselbaai. Die huis is binne maklike bereik van die strand waar gaste 'n verskeidenheid waters...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak

Robertson Holiday House 35729 is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Klein-Brakrivier en is net 600 m van die strand af. Die huis het 2 verdiepings beskik oor 3 slaapkamers wat na 'n dek aan die agterkant van die h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]