Gastehuis in Flamwood

St Andrews Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Kealeboga E P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Very nice. Peaceful and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Peaceful all in. The service was perfect, the staff was friendly also, and I love it. The place is very clean and quiet; one can rest peacefully. It's a five star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Short but sweet and restful. Thank you for assisting us on such short notice and for going the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Peaceful. It was a great stay, the place is very safe, and it looks beautiful. The money spent here was definitely worth it, and I would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannette S
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Fine for a one night stop. I booked two rooms as we were two friends travelling. They put us on opposite ends of the property, which we thought odd. The one room was close to the pool pump, which ran all night, so it was noisy. The power went out in the middle of the night. They switched the generator on around 6am. It was nice that they had the power back up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Attie C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Waarde vir geld. Baie goeie waarde vir geld. Goeie ligging. Baie skoon. Opsionele ontbyt is lekker en teen 'n baie billike prys. WiFi is heeltemal voldoende. Gebou is bietjie ouer en kort hier en daar dalk onderhoud, maar alles is baie skoon. Ketel en yskas in die kamer het bygedra tot die goeie ervaring. Kragopwekker het ingetree toe die buurt se krag af was, so hulle het goeie voorsorg vir onderbrekings en beurtkrag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
1 nag
3.0
Jan 2026

Teleurgesteld. So teleurgesteld! Dié mense se wiskunde is swak. Ek betaal vir 3 volwassenes, dan is daar net 2 handdoeke, 2 borde en 2 koffiebekers in die kamer. En hulle verduideliking? Ons gee altyd net 2 handdoeke.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elize T
1 nag
5.0
Des 2025

Moeite werd. Dit was baie lekker! Kliëntediens en vriendelikheid is die heel beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig en gemaklik. Ons het baie lekker daar gebly. Die personeel het uit hul pad gegaan om ons gemaklik en gelukkig te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn Anne G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Lovely stay! Lovely stay, friendly staff and comfortable room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elmi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R685
30 % AF
R 685 R 480
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R685
30 % AF
R 685 R 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R685
30 % AF
R 685 R 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek

75 Platan Ave, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZDE4MGY5LThmNmItNGEyMi04YmMzLTUwMDBkMWFmZmI1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R685 nouVanaf R480 per nag, vir 2 mense 146 5 1 5 75 Platan Ave Flamwood 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.83705751406 26.681311923942
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang