Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Andrews Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platanstraat 75, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

St Andrews is in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp geleë. Dié gastehuis bestaan uit 9 gemaklike en suite-kamers, 'n swembad en 'n kapsetperk. Ons spog ook met gerieflike konferensie-geriewe wat as 'n stylvolle trou-venue kan dien.

Kom geniet 'n luilekker ontbyt en die uitsig op Klerksdorp se koppies voor jy 'n potjie gholf op een van die nabygeleë gholfbane gaan speel, die plaaslike inkopiesentrum invaar of sommer net in die son langs ons pragtige swembad ontspan.

Ons 9 en suite-kamers is elkeen uniek gemeubileer en spog met luukse afwerkings soos 'n Jacuzzi-bad en DStv.

As die son saans oor Klerksdorp se koppies sak kan jy dié besondere uitsig bewonder en voor die kaggel uitspan terwyl jy teug aan 'n smullekker skemerkelkie, 'n glasie van ons eksklusiewe wynreeks of 'n warm drankie langs die kaggel of in ons gelisensieerde kroeg wat tot laat oopbly.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 67 resensies vir St Andrews Guesthouse
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Platanstraat 75, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink St Andrews Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platanstraat 75, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZDE4MGY5LThmNmItNGEyMi04YmMzLTUwMDBkMWFmZmI1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 75 Platan Ave Flamwood 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.83705751406 26.681311923942