+76
Gastehuis in Tzaneen

St George's Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anneke D
1 nag
5.0
Apr 2026

Heerlike, ontspanne verblyf. Was 'n heerlike gasvrye ontvangs en groot bederf met vars melk en beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Baie goeie en vriendelike diens. Ja, kamers was mooi en netjies en ontbyt heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dit was net 'n plesier om die twee dames as gaste te kon huisves. Ons is bly julle het die verblyf geniet.

Sisipho M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Peaceful. Staff were amazing. The guest house was neat and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Thank you for staying at St George's Guest House. We are glad you enjoyed your stay with us.

Maritza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Netjies, skoon en gerieflik. Die kamer was baie netjies, skoon en ruim. Die restaurante wat langs die gastehuis geleë is, is baie gerieflik. Ons sal beslis in die toekoms weer by St George's Guest House bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tshepo M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Refreshing and peaceful. Excellent, clean, safe, near town and roads. Quiet and warm place with a lovely garden and access control.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmari R
1 nag
5.0
Des 2025

Gerieflik, silwerskoon en alles wat nodig is. Heerlike verblyf. Sal dit met graagte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dankie dat jy St George's gekies het. Ons is bly alles was na jou smaak en dat jy dit geniet het. Dit was lekker om jou hier te hê, hoop om jou in die nuwe jaar weer te sien.

Ansia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik gebly, sal vir seker weer daar oorslaap. Wat 'n wonderlike skoon en mooi plek om te bly. Baie aangename, behulpsame en vriendelike diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dankie vir die resensie, Ansia. Ons is bly julle het die verblyf by St George's Gastehuis geniet. Dit was lekker om julle as gaste te kon ontvang, hoop om julle gou weer te sien.

Luan Hercules D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Netjies, ruim en waarde vir geld! Baie gasvry, gerieflik en goeie waarde vir geld! Alles wat mens benodig en nog bederfies met beskuit en vars melk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dankie vir die resensie Luan, ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Hoop om julle weer te sien.

Daleen J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Ons het regtig lekker gebly. Kamers was uitstekend toegerus en heerlik om in te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dankie vir die resensie Daleen. Ek is bly jul was tevrede met die verblyf. Dit was lekker om jul te akkommodeer.

Tania V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Uitstekende verblyf. Eienaar gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dankie vir die terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê. Bly julle was tevrede met die verblyf.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek

77 George's Valley Road, Farm Pusela, Tzaneen, 0850, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9VZrxoirTNyXtPltlG03Wb3SqLQz5gmB1v3WPlvKK3A88kDDXo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 77 George's Valley Road Farm Pusela 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.84111176232 30.130557207269
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang