+42

5 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 14 Beach Road, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

St Ives 2 is 'n selfsorgvakansiewoonstel naby Uvongo, 'n kusdorp in die hartjie van die Hibiskuskus. Dié Suidkus-dorp bied die geleentheid om pragtige strande, natuurlike woude en KwaZulu-Natal se subtropiese klimaat te ervaar.

Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n leefarea, kombuisie en slaapareas. Die eerste slaaparea het 'n dubbelbed en daar is 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo in die leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n sitarea en 'n TV met 'n Openview-dekodeerder. Daar is 'n swembad in die kompleks asook gemeenskaplike braaigeriewe. Gaste moet asb hul eie handdoekke en vadoeke vat.

Buiten die strande in die omtrek, bied die area ook die beste snorkel- en duikgeleenthede aangesien die warm seestrome 'n ryk verskeidenheid seediertjies en -plante moontlik maak. Ander doendinge sluit branderplankry, seil, kanovaart, waterski en wildkyk in.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Joanne C
Saam met lewensmaat
5.0
Come visit and see. What a blessing! Beautifully maintained and clean. Restful and peaceful! Bonita and Alison are amazing and I have n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Johan L
Saam met lewensmaat
5.0
Sakpas verblyf amper op die strand. Lekker gebly; tarief vir die geriewe wat beskikbaar is, is baie billik, naby alles (Spar en die see); mooi see uit...
Sien meer
Des 2025
Adri D
5.0
Baie veilige en rustige verblyf buite seisoen. Uitsig is pragtig. Ek het baie lekker gebly, plekkie is skoon en ten volle toegerus met alles wat jy no...
Sien meer
Sep 2025
Tanya M
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. Excellent, value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Matodzi Collet P
Gesin met klein kinders
5.0
Nice place closest to the beach, can't wait to go back. Beautiful place to be in the future. My family and I really enjoyed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 14 Beach Road, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink St Ives 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek

14 Beach Road, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb37bc64293be23bf176920eebfa22374cc8fa77957a5e53c433391ed6acae227ab6fef741cbf9d1d4fab732be579a8f5c943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 14 Beach Road Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.833603824235 30.395606195231
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang