St Tropez 1104

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
2.8
Joe-Lin K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Uitstekende ligging. Uitstekende ligging met wonderlike uitsig oor die strand. DSTV stroomdiens was beskikbaar en ons kon inteken op ons eie Netflix en Spotify rekeninge op die televisie. Ons het handdoeke asook komplimentêre seep en sjampoe ontvang. Die woonstel het 'n filterkoffie-masjien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ralie O
Kort verblyf
4.0
Jan 2025

Ideale ligging. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Denzil A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Mrt 2021

Fantasties met die pragtigste uitsig. Kan nie vir beter gevra het nie. Besonderse ligging en die pragtigste uitsig. Baie netjies, gerieflik en toeganklik. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Rahmat B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2019

Place is in much need of care. Broken chairs, cupboards and lights. Excellent view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Chantel
St Tropez 1104
We have done some work in the apartment. New dining table with 6 new chairs. The bathroom has been redone as well as the kitchen has been revamped. As seen in the photos. Hope to welcome you back again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 135

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 183 Beach Road, Unit 1104 St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7881cce50a7b2bebea977685de944a482ce6e5ea16c023f8844c4ae33ecdc1cd8e28beb9ef66af23202064e9b5787de4cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 183 Beach Road Unit 1104 St Tropez 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1053125 18.818132
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang