6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Caledon Street, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stanford River House is 'n lieflike selfsorg-dubbelverdiepinghuis aan die oewer van die Kleinrivier in die stil Overbergse dorpie Stanford. Die huis bied 'n ontspanne wegbreek en pragtige uitsigte oor die Kleinrivier van die stoep af. Die huis is 3 minute vanaf die hoofstraat met winkels en restaurante.
Dit is uniek uitgelê met die slaaparea onder en die kuierarea met 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea bo. Die stoep bo het pragtige uitsigte op die berg.
Daar is 2 ruim en suite-slaapkamers op die grondvloer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n skakelkamer langs die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is 'n groot kaggel vir koue wintersaande. Die eetarea het 'n houtetenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die huis het 'n groot stoep wat om die huis strek met 'n braai-area, pragtige berg-uitsigte en 'n omheinde en veilige tuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Caledon Street, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Stanford River House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Caledon Street, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang