6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9A Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stay @ Adderley 9A bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in die hartjie van Robertson.
Dié huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n tweede badkamer wat 'n stort het. Al die slaapkamers se beddens kan egter as 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens opgemaak word. Alle linne en badhanddoeke word verskef.
Verder is daar 'n kombuis met 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank waar gaste hul maaltye kan geniet. Tee, koffie en suiker word ook voorsien.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Daar is nie DStv nie. Verder is daar buitebraaigeriewe en en toegang tot WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 213
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 9A Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay @ Adderley 9A het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9A Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang