Stay @ Faerie Glen
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 302 Utah Street, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Stay @ Faerie Glen is 'n knus, selfsorg-dubbelverdiepingwoonstel op die eienaar se eiendom in die lewendige voorstad Faerie Glen.
Let wel: Afslagpryse is beskikbaar wanneer slegs 2 gaste die eenheid beset.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer, sowel as 'n oopplan-kombuisie en -eetarea. Die ruim slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed, en bied ruim kasruimte vir bagasie. Die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet, en alle linne en badhanddoeke word voorsien vir gerief.
Die oopplan-area sluit gemaklike sitplek en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n klein yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Gratis WiFi en strykgeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Gaste deel die hoofhek en onderdakparkering met die eienaar, maar het toegang tot 'n privaat ingang na die eenheid. Geleë in die lewendige Faerie Glen, is die eiendom gerieflik naby besienswaardighede soos Faerie Glen Hospitaal, Wilgers Hospitaal, Menlyn Maine, Time Square Casino, en 'n verskeidenheid kafees en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jana Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 302 Utah Street, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Stay @ Faerie Glen het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 302 Utah Street, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang