+8
Gastehuis in Clubview

Stay @ Fairway

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 153 Fairway Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Stay @ Fairway bied 'n gemaklike en ruim eenheid in Clubview, Centurion, ideaal vir sakereisigers of gaste wat oornagverblyf soek.

Hierdie knus eenheid is apart van die eienaar se hoofhuis en kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer met sy eie privaat ingang. Die eenkamer-eenheid beskik oor 'n dubbelbed met 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien.

Daarbenewens is daar 'n werktafel beskikbaar vir gaste om te gebruik, saam met geriewe in die kamer soos 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met stroomdienste (DStv, Netflix, Showmax) en gratis WiFi word ook voorsien.

Buitegaste het toegang tot 'n swembadarea, 'n privaat patio met gemaklike sitplek en 'n braai-area met uitsig oor die pragtige groen tuin. Veilige parkering op die perseel word voorsien vir u gerief.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Lugversorging
Verwarmer
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Maritha B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Stunning plekkie, naby plekke wat ons was, goed toegerus! Baie lekker, Jolandie het ons vriendelik ontmoet en rondgewys.
Nov 2025
Marieta L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike ervaring. Sal dit beslis aanbeveel. Dit was heerlik. Is vriendelik ontvang en die plek was pragtig, skoon en privaat.
Sep 2025
Aletta B
Saam met lewensmaat
5.0
Verwelkomende netjiese plekkie. Die plekkie is gemaklik en modern. Daar is spesiale aandag gegee aan die plekkie. Die bed is gemaklik en die beddegoed...
Sien meer
Aug 2025
Ria D
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Ja, dankie. Plekkie was goed ingerig. Alles was beskikbaar om te help met die koue.
Aug 2025
Ronel L
5.0
Vriendelik, gasvry en gemaklik. Stay@Fairway is in 'n lekker buurt, maklik om in en om Centurion te reis. Ook het ek daarvan gehou om die dag te kan a...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 153 Fairway Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Stay @ Fairway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 852
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 852
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 852
per nag (plek vir 2)
Bespreek

153 Fairway Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb70f35870ca2c66845e646650bf46b65231b4c385080b1a9711890ba26d24e1d9c2548edfa8fa49d626ab3ff979b87125f77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R852 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 153 Fairway Avenue Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.835324902284 28.1655173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang