+25
Selfsorg in Prins Albert

Stay@KarooVrede

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elize G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Definitief die moeite werd. Baie netjies, en skoon. Rustige atmosfeer en omgewing. Alles waarvoor jy kan vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stay@KarooVrede
Baie dankie, Elize. Tot volgende keer. Ilze

Cornelis S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Stay@KarooVrede was exactly as expected — a peaceful, simple Karoo getaway. The property offers a peaceful, no-fuss Karoo experience, which is precisely what I was looking for. The surroundings are quiet and relaxing, making it easy to switch off and enjoy the simplicity of the area. The accommodation itself was clean, comfortable, and well-maintained, with everything I needed for a pleasant stay. I appreciated the straightforward check-in process and the overall ease of the experience. It’s a great option if you’re after a calm, uncomplicated getaway rather than something overly commercial or busy. I’d definitely consider staying here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stay@KarooVrede
Thank you so much, Cornelis. Till we meet again. Ilze

Ena S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Salig! Heerlike verblyf, skoon, goed toegerus en baie vriendelik ontvang. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stay@KarooVrede
Baie dankie - ek is bly julle het lekker gekuier. Tot wedersiens

Netterine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Aangenaam verras deur vrolike nuwe dekor en thoughtful gasvryheid. Wou net dankie sê vir die pragtige verblyf! Met die honde is ons verwagtinge maar redelik laag en ons is gereeld in pet friendly plekke waar meubels en geriewe oud en afgeleef is verby die punt van gebruik. Jou eenheid was 'n breath of fresh air! ️ Kwaliteit matrasse ️. ️ Kombuis goed toegerus ️. ️ Die dekor met die splashes kleur ️. ️ Die kerse by die helder rooi bad ️. ️ Bed en waterbakke vir my honde ️. Ons praat ook gereeld oor plekke wat pet friendly is, teenoor plekke wat troeteldiere tolereer, en hier het ons werklik beleef dat ons spannetjie brakke welkom is. 'n Nota vir honde-eienaars - die erf het twee eenhede so dit is moontlik dat mens die spasie sal deel, en die heining is nie hoog genoeg om Houdini-brakke binne te hou nie. Baie, baie dankie, en 'n spesiale nota oor gasvryheid, ons het dit regtig waardeer! Ek boekmerk vir volgende keer!.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stay@KarooVrede
Baie dankie Netterine vir jou resensie. Ons het van die aanspoor besluit om nie een van die plekke te wees waar troeteldiere verduur word nie maar waar hulle en hulle mense welkom en geliefd kan voel. Hoë standaard gerieflike akkommodasie met troeteldiere is ook een van die spesiale kenmerke van Stay@KarooVrede. Alhoewel daar 2 kothuise is, sal gaste opmerk dat daar slegs een kothuis geadverteer word en dus is daar geen oorvleuling of gevaar dat troeteldiere die onheinde erf of geriewe sal hoef te deel met ander gaste of diere nie. Omheining is maksimum hoogte wat deur die muisipaliteit toegelaat word. Nogmaals dankie vir die mooi resensie. Tot wedersiens. Groete Ilze

Banus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Mooi, Prins Albert! Lekker gebly. Ons is behoorlik beïndruk met hoe mooi talle ou huise gerestoureer is, en hoe goed die dorp "versorg" word!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ilze
Stay@KarooVrede
Dankie, Banus. Bly julle het lekker gekuier. Tot wedersiens. Ilze

Simone D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Familie en troeteldier-vriendelike oase. Skoon, gemaklike en smaakvol gemeubileerde verblyf. Perfek vir klein gesinne en hul troeteldiere. Met ’n ruim stoep, groot slim-TV, WiFi, lugversorging teen die Karoo se hitte en ’n heerlike bed, is dit die ideale plek om af te skakel ná ’n dag se verkenning. Die tuin is omhein en ons honde was met liefde verwelkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stay@KarooVrede
Dankie vir die mooi resensie, Simone. Ons hoop om julle sommer vinnig weer te verwelkom. Groete, Ilze

Cecile N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A peaceful, quiet stay at Stay @ Karoo Vrede. We loved our overnight stay at Stay @ Karoo Vrede. The house is beautifully decorated and has absolutely everything that one would require. We loved the large veranda with its great view of the 'koppie' and the town. Within walking distance of the town. Lorna was most welcoming. We will definitely make this our habitual stay-over, but hopefully for more than one night at a time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stay@KarooVrede
Thank you, Cecile, for your kind review. I am so happy that we could make your visit to our beautiful Prince Albert comfortable and enjoyable. See you again soon. Kind regards, Ilze

Ronel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Karoo vrede plus nog. Ons het heerlik gebly! Alles wat nodig is en nog meer. Mooi uitsig aan die voet van die koppie. Duursame linne en smaakvol gemeubeleerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stay@KarooVrede
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dis altyd lekker om te hoor as mense lekker gekuier het. Ons hoop om jou en Dirk gou weer te sien. Groete Ilze

Santie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Als was rustig, skoon en netjies. Kan regtig nie oor enige iets kla nie. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Karoo Vrede het bygedra om ons 1e besoek aan Prince Albert onvergeetlik te maak! Heerlik gebly. Die eenheid is baie goed toegerus en het alles gehad wat ons benodig het. Pragtige uitsig van die koppie en binne loopafstand van alles. Lorna was baie behulpsaam en ons is vriendelik ontvang. Sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stay@KarooVrede
Baie dankie Chris vir julle baie mooi terugvoer. Ons is bly dat ons kon bydra om julle besoek aan ons mooi Karoo dorpie 'n sukses te maak. Sien julle binnekort weer. Groete, Ilze

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilze Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

37 Klip Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16afff9993ec43b3c97539269257771ca7107b02693e121933d9ec5879549b94e2bc6f5136ff35e1fc9cf6b8e541d3243148?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 37 Klip Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.231552920759 22.0290770331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang