+10
Selfsorg in Port Owen

Stay Anchored

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gewees. Ja, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin Vincent D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Aangenaam en veilig, dankie. Ja, daar was genoeg om te doen in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley A
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Relaxing. Felt at home! It was worth it at a very reasonable price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bilhah H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lieflike plekkie met als wat jy mag nodig kry! Dit was beslis 'n lieflike wegbreek! Ons kon nie vir beter gevra het nie. Sanet het ons so welkom laat voel. Die plekkie is so sentraal geleë en ons kon die omliggende dorpe verken en weet as ons terugkom, slaap ons heerlik! Alles was absoluut perfek en ons beveel beslis Stay Anchored aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoleen J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dit was die perfekte keuse vir ons jaarlikse verlof. Perfekte blyplek, perfekte gasvrou, perfekte ligging. Daar is regtig niks om oor te kla met hierdie gastekamer nie. Kamer is ruim en baie gerieflik. Ek beveel dit baie hoog aan en sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marijke W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Ons was daar vir die fees en het net oornag. Het heerlik gebly. Gemaklik geslaap en gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlee V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

It was a fantastic weekend. Our stay was very nice; it was very quiet and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Die plek is gemaklik met 'n mooi binneplein. Baie lekker gebly in 'n netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzana V
1 nag
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. Plekkie was skoon , netjies en ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sanet is uiters gaaf. Sal enige tyd weer daar tuisgaan. Wonderlike, skoon en mooi verblyf. Smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

36 Elizabeth East, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04fd22996663d67c6733ff54b0001a8d45604c3f15b5db34f7547166026e2c07c045dbd68a6268e47b735d533917de25955f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 36 Elizabeth East Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -32.781882699885 18.157437023136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang