+39
Gastehuis in Groenkol

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Meyer Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation is in Middelburg in Mpumalanga langs die N4 geleë. Dit is die ideale oorslaapplek op pad na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek.

Die verblyf beskik oor 6 eenhede en het slaapplek vir 14 gaste. Die eenhede sluit Rose, Lavender, Hydrangea, Cosmos, Tulip en Arum Lily in. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, TV met DStv en WiFi.

Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n braai-area in. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die gastehuis is gerieflike geleë naby die Middelburg Industriële-area, Middelburg se middestad, Laerskool CR Swart en Middelburg Tegniese Hoërskool. Middelburg Mall en verskeie ander winkelkomplekse is binne 5 km vanaf die gastehuis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Yolandi S
Gesin met klein kinders
5.0
Beveel Stay at 12 Guest House vir seker aan! Sien sterre.
Jun 2026
Heinrich T
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it. All was very good. Small issue with bedlamps in the Kosmos room. Everything else was very good and the rooms were well equipp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Joey S
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustige omgewing en baie netjies. Die plekkie is netjies en pragtig ingerig. Ons verblyf was baie aangenaam en ons sal vir seker weer van Stay...
Sien meer
Apr 2026
Sonja E
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker lekker lekker. Baie dankie. Vriendelike ontvangs en netjiese skoon kamer en soos altyd het ons heerlik geslaap in die stil rustige omgewing.
Sep 2025
Christo P
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en veilig. Rustige buurt, veilig, netjies en skoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 12 Meyer Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Meyer Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e66fc42f397489921de302696f48e8100cefb6ec2f62b40d60b12342c4c12bed2a67efc5c2a8d48bddb16aa23d4be3992c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 12 Meyer Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.777117032594 29.469878253967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang