+21
Selfsorg in Houtbaai

Stay On Baviaans

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

3 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Baviaans Close, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Stay On Baviaans is in die kusdorpie Houtbaai geleë en bied selfsorgverblyf met asemrowende see- en berguitsigte.

Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word vir gerief voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en ketel. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6, perfek vir gedeelde maaltye. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi word regdeur die verblyf voorsien.

Gaste kan op die balkon ontspan en toegang tot die braai-area en swembad geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat wil verken, is Houtbaai-strand net 1,4 km weg, en die bedrywige Houtbaai-hawe is 3,2 km vanaf die eiendom.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 2 Baviaans Close, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2 Baviaans Close, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02c79fa7b8718f5666af660ebd8e2e09b291dd02f6a30e3ece407c4d84478c8bd1da18d037f4b26cf85aad50de9d89fcb389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 4) 2 Baviaans Close Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.0452179 18.3636135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang