Stay on Derwent
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - 3 Derwent Street, Gardens, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stay on Derwent is 'n elegante selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks met 24 uur-sekuriteit wat ideaal is vir sake- en ontspanningsreisigers. Hierdie woonstel is sentraal geleë in Tuine, Kaapstad.
Dié woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n solderkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea spog met 'n moderne kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad, die wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek op die perseel geniet. Die eiendom is ongeveer 8 km vanaf die Universiteit van Kaapstad, 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 4 km vanaf die Waterfront en dit is ook naby Tafelberg. Dit is die perfekte blyplek vir gaste wat graag die Moederstad wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Derwent Street, Gardens, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Derwent Street, Gardens, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang