+8
Selfsorg in Groenpunt

Stay on Devonshire

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Main Road, Unit 201 Devonshire, Green Point, 8005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Stay on Devonshire is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Devonshire-kompleks in Groenpunt. Dit is ideaal vir ontspannings- of sakereisigers.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n balkon met meubels en gasbraaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die verblyf is naby restaurante, die DHL-stadion en die V&A Waterfront.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Loraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Main Road, Unit 201 Devonshire, Green Point, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay on Devonshire het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

7 Main Road, Unit 201 Devonshire, Green Point, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA935c7dbe51a4e7461d5daf5949722f618deccbbfc5983dcac40c1936af4cb47c41df1301f11f03494382c0ac6ab0c02765e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 7 Main Road Unit 201 Devonshire 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910917904678 18.41460042209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang