Stay on Main 2
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 446 Main Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stay on Main 2 is 'n vakansiewoonstel in Paarl, 'n bekoorlike dorpie in die Wes-Kaap. Hierdie woonstel is ideaal vir naweekwegbreke, sakereise, familiebesoeke of langer verblyf.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die gastebadkamer is toegerus met 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n werkstasie, 'n sitkamer met 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ideaal geleë langs Paarl Gimnasium en Optenhorst Winkelsentrum, en net 'n paar blokke van kafees, restaurante, hospitale en skole af. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, veilige parkering en gemeenskaplike braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 23
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 446 Main Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
446 Main Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang