Strand Stay Salty
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 08:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Hofmeyer Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Strand Stay Salty bied selfsorgverblyf, ideaal vir 'n paartjie of vriende in die kusgebied van Strand.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n bad en oorhoofse stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met stoele en die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste 'n oggendkoffie op die gemeubileerde balkon geniet. Veilige parkering is beskikbaar gedurende die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Melkbaai 1.5 km weg, en Strand Gholfklub is 3.1 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Hofmeyer Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Hofmeyer Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 08:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang