Stay with M&M @ 13
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Langenhoven Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Stay at M&M@13 is 'n privaat selfsorg-ateljeewoonstel op dieselfde eiendom as die gasheer se gesinshuis, in die stil en gevestigde voorstad Dan Pienaar, Bloemfontein. Die ingang na die eiendom word met die hoofhuis gedeel; die ateljee self is egter 'n aparte, privaat eenheid wat ontwerp is om gaste gemak en privaatheid te bied.
Die ateljee is ideaal vir enkelreisigers, paartjies of sakereisigers. Dit beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n ekstra groot koningingrootte-bed, lugversorging, 'n toegewyde werkspasie en 'n slim-TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is volledig toegerus vir kort of langer verblyf en sluit 'n lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas en 'n koffiestasie in. Veilige onderdakparkering is beskikbaar vir een voertuig.
Hierdie ateljee bied 'n rustige en veilige basis vir sakereise, besoekende familie, of gaste wat 'n stil verblyf in 'n sentrale en gerieflike area van Bloemfontein soek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Langenhoven Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Langenhoven Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang